Bemarkingsgeleenthede

Indien u op soek is na geleenthede om u besigheid te bemark, het ons verskeie opsies om van te kies, onder andere: 

  • Advertensieborde
  • Advertensie in die skooldagboekie
  • WhatsApp-advertensies aan klasgroepe
  • Braaidae
  • Sportgeleenthede, bv. die Elies Golfdag
  • Webwerf 

Skakel gerus ons kantoor vir verdere inligting of stuur ‘n epos na: eliesbemarking01@gmail.com.

Fondsinsamelings

Gedurende die jaar vind daar verskeie opwindende fondsinsamelingsprojekte plaas. U kan gerus by fondsinsamelings en ander projekte betrokke raak. Van hierdie geleenthede, is, onder andere:

  • Pretdae, bv. Spikkelpaddadag en Skattevlieg
  • Verkopings. bv. kolwyntjies -en pannekoekverkope
  • Entrepeneursdae
  • Rugby-en Netbaldag
  • Laerskool Elandskraal Golfdag 

Indien u as ouer, voog of besigheid betrokke wil raak by een van die geleenthede, is u welkom om u kind se klasvoog of die kantoor te kontak.